Here is what our clients say about their experience

Read testimonials

Christel Reid

Dankie Knipoog Fotografia vir ons stunning fotos. Die hele fotosessie was soo gemaklik en my kids het dit soo baie geniet. Dankie André dat jy ons soo rustig gemaak het. Ons kon net ons self wees. Ons het glad nie lank gewag vir ons fotos nie en dit was goeie diens.

Dankie julle dit was awesome !!!

 

Salmarie Fourie

Wanner jy jouself in die hartjie van die Klein Karoo bevind, en jy benodig iemand om jou kosbaarste herinneringe op te vang in beeldskone foto's, is Knipoog Fotografia beslis die fotograaf om te kontak. Mens vorl sommer inmiddelik gemaklik. En jy kry sommer die gevoel van die ekstra moeite wat hy insit. Ek recommend hulle n duisend keer.!! Baie dankie vir goeie diens en foto's binne n week !!

 

Chérie Davel

André en Moné het al ons verwagtinge oortref met ons baba se doop fotos, hulle komplimenteer mekaar en werk so goed saa, vang letterlik elke oomblik vas, laat almal soo op hul gemak voel en doen soveel moeite.

Julle is defnetief n wenspan!! so baie dankie!!

Liza Brink Steyn

Ek is regtig bėindruk met Knipoog Fotografia! Vandat ek geboek het tot die dag wat die foto's gneem is, het André my die heelty ingelig en op hoogte gehou. Hy het n baie vriendelikke en kalm geaardheid wat ons almal op ons gemak laat voel het.

Julle diens was puik, en ons is meer as tevrede met baie mooi foto's.

 

 

"The love of a family is life's greatest blessing"